Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opleiding in boubedryf

Opleiding in boubedryf
 
2006-08-31


Mense tussen 18 en 25 jaar is deur Tommy Matthee, gemeenskapskakelbeampte vir Basil Reid se bouprojek by Paarl Hospitaal, genooi om aansoek te doen vir leerlingskappe in die boubedryf.

Aansoeke vir die eerste inname sluit môre, maar mense kan deurentyd by die terreinkantoor, regoor die hospitaal se ongevalle-afdeling in Hospitaalstraat, aandoen met hulle ID-dokumente.

Hy sê hulle soek mense van alle rasse en geslagte om op te lei.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za