Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Calendar

Arts Calendar
 
2006-08-31


Rocco de Villiers: Well-known performer Rocco de Villiers will be at Simonsvlei on Friday with “Rocco on piano, with guitar”. Book with Lynette Griessel, 082-418-4748 or info@simonsvlei.co.za.

Celebrating Spring: Nederburg is marking the first day of Spring with a sparkling sundowner celebration and live music to match, on Friday at 18:00. Booking is essential. Contact Sunette Rust on 862-3104 or nedwines@distell.co.za.

Spice of Life: An exhibition titled “Spice of Life” is on at the art gallery at Grande Provence, Franschhoek, with artists Anthony Harris, Betsy Nield, Evette Weyers, Hennie Meyer, Jan Vermeiren, Nicolaas Maritz and Sandra Hanekom. The exhibition runs to the end of September.

Boekpraatjies: ’n Besonderse bloemlesing wat pas verskyn het, “My ousie is ’n blom” wat deur Charl-Pierre Naudé en Gus Ferguson saamgestel is, sal Saterdag om 11:00 by Protea Boekwinkel (Stellenbosch) bespreek word. Woensdag: Twee digbundels, Zandra Bezuidenhout se “Aardling” en Marius Crous se “Aan ’n beentjie sit en kluif” word bespreek. Bevestig bywoning by 882-9100 voor 5 September.

Endler: ’n Spesiale verjaarsdagkonsert deur die Universiteit Stellenbosch Simfonie-Orkes ter viering van die Portugese pianis Joao Oliver Santos se sestigste verjaarsdag, vind Saterdag om 20:00 en Sondag 16:30 in die Endlersaal, US Konservatorium, plaas. Kaartjies by Computicket.

Jazz: Celsius en vriende doen jazz Woensdag om 19:30 by Heuer Musikhaus op Stellenbosch. Besprekings is noodsaaklik en kan gedoen word by 887-2938. Met Anne Havemann-Serfontein (stem), Gerhard Niemand (klavier) en Etienne Louw (klassieke kitaar) van die groep Celsius en Neville Arnolds (dromme), Pierre Smith (baskitaar) en Louis Strijdom en Dirk Bull (agtergrondsang). Die program sluit hoofsaaklik ligte jazz en swing nommers in van komponiste soos Gershwin, Cole Porter en Amanda Strydom.

Ameen Levy: Die Rappin' Donkey Roadshow is op 30 September op Klapmuts. Kaartjies by Marie, 862-1618.

Hofmeyr: Steve Hofmeyr sing op 24 Oktober om 19:30 in die Polisie Kollege ouditorium in die Paarl ten bate van Laerskool Drakenstein. Kaartjies by Computicket.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za