Pannekoeke en mannekore
2006-08-31
PANNEKOEKE en worsrolletjies word Saterdag voor Pick ’n Pay, Wellington, verkoop vir fondse vir die opgradering van hokke deur die Wellington Dierebeskermingsvereniging.
* Die DBV, Wellington, het 50 kaartjies om te verkoop vir die Trilaterale Konsert, met drie mannekore, wat Saterdagaand 9 September in die Strooidakkerksaal in die Paarl optree.
Deel van die R35 toegangsfooi is vir fondse. Skakel DBV-lede Colleen by 864-3726 of Lorraine by 083-226-0565.
More
News
|