Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bestuur vrywilligers

Bestuur vrywilligers
 
2006-08-31


DIE Valcare Trust bied op 14 en 15 Septem-ber opleiding aan oor effektiewe bestuur van vrywilligers.

Die opleiding vind plaas by die VGK Immanuel, Tulbagh-straat, Charleston Hill.

Die fasiliteerder is Shahida Dudley van die Volunteer Centre in Kaapstad.

Die registrasiefooi is R30 (sluit ligte middagetes in) en die sluitingsdatum is 8 September. Navrae by Liezl Heyns, 872-2365 of admin@ valcare.org.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za