Million leaders mandate
2006-08-31
DIE vyfde aanbieding van Million Leaders Mandate, die unieke leierskap-materiaal van John Maxwell, vind Saterdag 16 September in die Paarl Polisiekollege plaas (08:15 tot 17:00).
Die volgende onderwerpe word behandel: The Foundation for Our Leadership, Leadership is Stewardship, Leading Different Personalities, Principles for Getting the Job Done, The Power of Partnership en Your Decision Determines Your Destiny.
Almal is welkom. Bespreek voor of op Woensdag 13 September.
Bydrae van R30 is betaalbaar (werkboek en verversings ingesluit). Vir meer inligting, skakel Elize na-ure by 872-7595.
More
News
|