Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blomme en bruide

Blomme en bruide
 
2006-08-31


DIE Paarl Blommeklub vier Dinsdagaand 5 September om 19:00 ’n spesiale Bruidsaand in die NG Drakenstein Kerksaal te Kotzestraat, Paarl.

’n Demonstrasie, spesiaal vir die bruid oor handruikers en tafelversierings word aangebied. Kom kyk gerus, want dis nuut en interessant.

Toegang vir nie-lede is R5, tee en verversings ingesluit. Bel 872-6564 of 872-5171 vir navrae.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za