Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Idols-kompetisie in Paarl

Idols-kompetisie in Paarl
 
2006-08-31


‘n IDOLS-kompetisie word van 21 tot 26 September by Laerskool Noord-Eind in die Paarl aangebied.

Daar is drie kategorieë, Laerskole, Hoërskole en Seniors. Uitdunne is op 21, 22 en 23 September om 14:00, met die finaal op Maandag 26 September om 12:00.

Na die daaglikse kompetisie gaan optredes gelewer word deur plaaslike kunstenaars.

Die inskrywingsfooi beloop R50 per lied en deelnemers moet hul agtergrondmusiek in CD-formaat verskaf.

Die voltooide inskrywingsvorm (sien hieronder) en -fooi moet by Musiklood ingehandig word voor Maandag, 19 September om 12:00.

Vir navrae kontak Nartjie by 082-563-4920.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za