Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Anti-dwelm optog

Anti-dwelm optog
 
2005-04-28


’n ANTI-DWELM groep is in die Paarl op die been gebring deur ’n groep besorgde inwoners.

Hulle vergader elke Woensdag om 19:00 by LK Zeeman Primêr.

Die groep beplan ’n optog Maandag om 09:00 om mense meer bewus te maak van dié sosiale probleem.

Die optog begin by die Spesbona garage.

Navrae kan gerig word aan Romeda Davids (072-358-0271), Warrick May (072-556-1075) of Cedric Klaasen (862-8908).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za