More than 100 shows at Cultivaria
2006-08-31
Queen: Saturday 23 September at 20:00 (Gymnasium). Those who have never seen Joseph Clark in action, will soon get the chance to see this enigmatic artist powerfully performing a selection of Queen’s music, when he graces the stage at Gymnasium High’s sports centre during Paarl Cultivaria on 23 September.
* The Glenn Miller Orchestra SA directed by Jonny Cooper, Friday 22 September at 21:00 (town hall). Formed in 1993 the Jonny Cooper Orchestra has performed at just about every major event and venue throughout South Africa.
* A Man and A Dog: Sunday 24 September at 16:30 (Gymnasium). Nhlanhla Mavundla uses techniques from African storytelling to physical theatre techniques. Set in the rural areas and villages of KwaZulu-Natal, the play is inspired by real events.
* Mathys Roets sing Leonard Cohen: Vrydag 21:00 (La Rochelle), Saterdag 20:30 (Boys’ High), Sondag 20:00 (La Rochelle)
* DIE gewilde sangeres Laurika Rauch tree op Vrydag 22 September om 20:00 en Saterdag 23 September om 20:30 by die Paarl Polisiekollege (Boland Kelder Ouditorium) op.
* David Kramer: Monday 25 September 15:00, Polisiekollege It is not often that David Kramer performs live these days, so take the opportunity of this rare event to see him on stage with his band at Cultivaria.
* Timeless: Saturday 23 September at 20:30, Town Hall NADAT die musiekblyspel The Phantom of the Opera die land getref het, kyk mense skielik met ander oë na André Schwartz. Hy is skielik veel meer as net die sanger wat liedjies soos Lief vir alles hier en Ek wil jou nooit weer sien nie, bekend gemaak het.
* Theuns Jordaan & Anton L’Amour: Saterdag 21:00 (Boys’ High) Theuns Jordaan het sedert sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf ’n huishoudelike naam geword, met rede.
* DOZI en sy orkes “rock” op hulle eie manier in drie verskillende tale op Vrydag 21 September om 20:00 manier in drie verskillende tale op Vrydag 21 September om 20:00 by Hoërskool Gimnasium. Dozi sing van bekende berge, verskeie vervoermiddele soos ryperde en gedagtes vol heimwee en humor.
Popokonsert vir skoliere
’n POPKONSERT vir almal onder 19 word op Donderdag 21 September in die Carel Redelinghuys-saal by Hoërskool Gimnasium gehou. Dit begin om 18:00 met die finaal van die Rockspider-kompetisie en daarna tree die Parletones, Jamali en die Finkelsteins op tot 23:00. Bring jou ID saam, want niemand bo 19 gaan toegelaat word nie. Kaartjies is R60 by Paarl Mall en R70 as jy op die webblad bespreek.
Wen kaartjies
* Paarl Post en Cultivaria gee vandeesweek vyf dubbelkaartjies weg. Stuur ’n SMS na 072-198-5972 en noem een van die groepe wat optree. Die kompetisie sluit Vrydag 17:00.
More
News
|