Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Duisende kinders kry hier kos

Duisende kinders kry hier kos
 
2005-04-28


HULLE het drie jaar gelede begin met drie potte om kos te maak vir kinders en bejaardes.

Vandag is Valley Chefs ’n huishoudelike naam in die vallei en hulle voorsien sowat 5000 kinders per maand van etes.

Die kinders, op plase en in die dorp, kry weeksdae koffie, brood en vrugte in die oggend en sop en brood vir middagete.

Daar is sewe chefs betrokke by die projek, maar organiseerder André Lingson sê die hele Paarl is hul vrywilligers.

Die kokke kook in 125 liter-potte by hul huise, maar die voorbereiding van die groente en brood geskied oral oor by vrywilligers.

Daar is ook mense uit die gemeenskap wat help met die verspreiding.
Lingson sê hulp is altyd welkom, veral in die vorm van hande, vervoer, kos en klere.

Skakel hom by 073-293-7781.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za