Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vyf vas oor moord

Vyf vas oor moord
 
2006-09-07


VYF inwoners van Smartietown is in hegtenis geneem ná die dood van ’n man in ’n mes-stekery.

’n Groep mense het na bewering Saterdagaand in ’n stryery betrokke geraak en Ricardo April (20) is noodlottig met ’n mes gewond.

William Anker (26), Willem Hendriks (18), Isak Ross (35) sowel as ’n minderjarige seun en meisie het Maandag in die Paarl Landdroshof verskyn in verband met die voorval.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za