Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raadslid vrygespreek

Raadslid vrygespreek
 
2006-09-07


DIE ANC-raadslid van Drakenstein wat aangekla is van aanranding, is verlede week vrygespreek van alle klagtes teen hom.

Die hofsaak spruit uit ’n voorval wat aan die einde van 2005 plaasgevind het, toe raadslid Johannes Thomas glo handgemeen geraak het met ’n kollega, Monique Williams (20).

Ten tyde van die voorval het Thomas en Williams albei by die Swartland pompstasie gewerk.

Volgens die Landdros het die weergawe van die klaer en die getuies nie ooreengestem nie.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za