ATKV-toer
2006-09-07
NA die baie suksesvolle en gewilde toer na Sutherland einde Julie, onderneem die ATKV-tak Wellington weer op 16 en 17 September ’n Karoo-toer.
Kaartjies kos R600 per persoon, alle koste ingesluit. Volle besonderhede en bespreking by Daan Spamer, 082-872-4958.
More
News
|