Leer van vrywilligers
2006-09-07
DIE Valcare Trust bied op 14 en 15 September opleiding aan oor effektiewe bestuur van vrywilligers by die VGK Immanuel, Tulbaghstraat, Charleston Hill.
Die fasiliteerder is Shahida Dudley van die Volunteer Centre in Kaapstad.
Die registrasiefooi is R30 (sluit ligte middagetes in) en die sluitingsdatum is 8 September. Navrae by Liezl Heyns, 872-2365 of admin@valcare.org.za.
More
News
|