Diabete byeen
2006-09-07
DIEET is die onderwerp wat bespreek sal word by die vergadering van die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep op Woensdag 16 September om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.
Elbeth Ackermann, ’n plaaslike dieetkundige, is die spreker.
Navrae by suster Kamaretha Beckert, 871-1808.
More
News
|