Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas op Maandag 18 September om 19:00 in die opleidingslokaal van die Paarl Medi-Clinic.Daar sal gefokus word op die hantering van depressie en angs.Navrae by Jean of Antoinette, 872-9146.
More News