Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Badisa Maatskaplike Dienste op Wellington hou Dinsdagaand 19 September om 18:00 hul algemene jaarvergadering by die VGK Bergrivier in Madeliefstraat. Bel Lorna Bruiners of Felicity Joseph by 873-4274 vir navrae.
More News