Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eisteddfod is tien

Eisteddfod is tien
 
2006-09-07


DIE Paarlvallei Eisteddfod vier sy tien-jarige bestaan met ’n konsert môreaand om 19:00 in die Paarlse stadsaal.

Verskeie skole neem aan die program deel en daar sal ook bekers uitgedeel word.

Toegang is R10 by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za