Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
NEWTONS RUGBY bied op die naweek van 29/30 September ’n karnaval aan op Newtonpark. Die 7de Laan ster Xander sal by die geleentheid optree. Vir stalletjies, kontak Les van der Westhuizen by 083-695-3725.
More News