Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Besleg gelê op bates

Besleg gelê op bates
 
2005-04-28


EEN van Wellington se grootste dranksmokkelaars, Oscar Meyer, het meer as R50 000 verloor toe daar deur die polisie op sy bates beslag gelê is.

Ten spyte van protes, is die batebeslaglegging verlede week deur die Hooggeregshof bekragtig en sal die R40 000 drank en R9000 kontant nie aan hom teruggegee word nie.

Meyer, van Jardinestraat 24, het vanjaar reeds twee skulderkenningboetes van R1000 elk betaal vir handel in drank.
Verskeie arrestasies is al op sy woonperseel gemaak vir handel en besit van drank en dwelms.

Vir Wellington staatsaanklaer Rialda Jacobs is die bekragtiging van die batebeslaglegging soos manna op haar harde werk.

Meyer het tot 12 Mei om die beslagleggingsbevel teen te staan.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za