Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


In die Boland-span

In die Boland-span
 
2006-09-07


’n GROEP van 22 gimnaste van die Paarl Gimnastiekskool is na afloop van die Boland Kampioenskap wat op Stellenbosch gehou is, in die Boland-span opgeneem.

Hulle het die naweek in Bellville aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem.

Sebastiaan Theart (agter vierde van links) het die toekenning ontvang vir die hoogste gemiddelde punt van 8,617 op die ses apparate. Die klub het vyf goud, drie silwer en vier bronsmedaljes verower.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za