Dieet vir diabete
2006-09-14
DIEETVOORLIGTING is die onderwerp wat bespreek sal word by die vergadering van die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep op Woensdag 16 September om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.
Dit is belangrik vir diabete om hul dieet onder oë te neem, nie na ’n kitsoplossing te gryp nie en om met die beperkte dieet vol te hou.
Elbeth Ackermann, ’n plaaslike dieetkundige, is die spreker.
Navrae by suster Kamaretha Beckert, 871-1808.
More
News
|