Hanteer depressie en angs
2006-09-14
DIE volgende byeenkoms van die depressie- en angsondersteuningsgroep vind plaas op Maandag om 19:00 in die opleidingslokaal van die Paarl Medi-Clinic plaas.
Daar sal gefokus word op die hantering van depressie en angs.
Die ondersteuningsgroep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Adéle Brink en bywoning is gratis.
Vir meer besonderhede, skakel Jean of Antoinette by 872-9146.
More
News
|