Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spesiale jeugdiens

Spesiale jeugdiens
 
2006-09-14


’n SPESIALE jeugdiens word Sondag om 10:00 in die Boland Baptistekerk in Kerkstraat 23, Noorder-Paarl, gehou.

Die tema is “We chose to stand for our generation” en die diens word deur Eddie Williams gelei. Daar sal ook koperblasers, geestelike dansers en sangers optree.

Navrae by Jerome Fredericks (083-953-2084) of Mandy Williams (073-559-1265).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za