Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontbyt vir vroue

Ontbyt vir vroue
 
2006-09-14


’n VROUEONTBYT ten bate van Bowy Huis word op Saterdag 23 September in die Paarl gehou.

Erica Smit van Attitude is die spreker by die funksie wat om 09:30 vir 10:00 by Huis Paarl Vallei in Hospitaalstraat gehou word.

’n Buikdanser sal ook die gaste vermaak.

Die koste is R50. Die kaartjies is verkrygbaar van Canon Paarl. Vir meer inligting, skakel Sonja Colyn by 084-672-0663.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za