Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Radio hou konsert

Radio hou konsert
 
2006-09-14


RADIO KC bied twee musiekprogramme in die komende weke aan. Die eerste is die KC Breakthrough gospelkonsert op Saterdag 16 September.

Simon Seekoei is die hoofkunstenaar by dié konsert wat om 18:00 in die River of Jy Tabernacle kerk in New Orleans begin. Ander kunstenaars is Wilma Brooks, B-Flat, Born Again en Awesome Brothers.

Kaartjies is R20 by Radio KC of die deur.

Sondag 1 Oktober se konsert begin om 14:00 by die Frank Pietersen Musieksentrum.

Verskeie top kunstenaars tree op en toegang is R35.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za