Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hondemanne werk hard

Hondemanne werk hard
 
2005-04-28


DIT vat aan ’n man (en sy hond) om in ’n jaar se tyd 922 arrestasies te maak en by 414 geleenthede op dwelms beslag te lę.

Dis presies wat die Paarlse hondegeleiers, inspekteurs Francois Hugo en Jacques Lume, die afgelope 12 maande gedoen het.

Die waarde van die dagga, mandrax, kokaiene, crack en heroďene wat deur Tiny die dwelmhondjie uitgesnuffel is sodat die inspekteurs daarop kon beslag lę, is meer as ’n miljoen rand.

Die polisiemanne het in hierdie tyd ook elf gesteelde voertuie teruggekry en talle skitterende arrestasies gemaak.

Dis nie die enigstes van die eenheid wat goeie werk doen nie. Hul kollegas het saamgewerk om in Maart 344 klagtes by te woon, en 466 arrestasies te maak, ook die arrestasie op die Paarlse spoorwegstasie van mans wat na bewering op Plettenbergbaai gemoor het.

Die honde-eenheid het verlede maand ook beslag gelę op vyf vuurwapens, twee voertuie en dwelms van meer as R64 000.

* Paarl’s dog squad have had spectacular success in crimefighting.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za