Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets klop Polisie

Violets klop Polisie
 
2006-09-14


DIE eerste span van Violets Paarl het Saterdag ’n goeie 24-0 oorwinning oor Polisie behaal.

Die Paarliete se drieë is deur Poenie Booysen, Kenwill Dennis, Edwardo de Jager en Hilton Anderson gedruk.

Timmy Nolan het met twee doelskoppe geslaag.

Die tweede en derde spanne het 18-0 en 15-0 gewen.

Violets speel Saterdag sy laaste wedstryd van die seisoen weg teen Atlantis. Die bus vertrek om 11:00 vanaf Groenheuwel en is R10 per persoon.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za