Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prys vir werker

Prys vir werker
 
2006-09-14


DIE Bergrivier Druiwe-plaaswerker van die Jaar word vanaand tydens ‘n funksie te Nelson’s Creek buite die Paarl aangewys.

Die kompetisie word weer geborg deur die Departement van Landbou en Sanlam, om erkenning te gee aan plaaswerkers in die tafeldruifbedryf en ook om moontlik rolspelers wat ‘n verskil kan maak, te identifiseer.

Die wenners dring deur na die Provinsiale Plaaswerker van die Jaar Kompetisie op 26 Oktober.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za