Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Pniel eindig goed

Pniel eindig goed
 
2006-09-21


DIE rugbyspan van Pniel Villagers het min moeite gehad om sy laaste Superliga B-wedstryd teen Hands & Heart 38-22 te wen.

Die Pniel-manne het so verseker dat hulle die seisoen in die tweede plek eindig.

Hulle sal nou moet uitspeel teen die span wat negende in die Superliga A eindig om te bepaal wie bevorder of gerelegeer word.

Pniel se drieë is deur Gavin Petersen, Earl Scheepers, Claude Voss, Eugene Francis (2) en Irvin Lackay gedruk. Ricardo Windvogel het met vier doelskoppe geslaag.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za