Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gardens, Rangers derby

Gardens, Rangers derby
 
2006-09-21


TWEE plaaslike atlete het Saterdag die 10km Orchard-wedloop op De Doorns oorheers.

Henrico Rooi van Paarl Atletiekklub het die wedloop in 32 minute en 17 sekondes gewen. Kort op sy hakke was die Wellington-atleet Owen Smith. Rowan Prins van Robertson was derde. Rooi, wat die wedloop van begin tot end gelei het, was ook die eerste junior oor die wenstreep.

Ander plaaslike atlete wat deelgeneem het, was John Small (Wellington AK, 20ste, 38 minute) en Solomon Ross (Paarl AK, 23ste, 39 minute).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za