Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blues, Peoples hou derby

Blues, Peoples hou derby
 
2006-09-21


DIE rugbyklubs van Young Peoples en Laer Paarl (Blues) speel Saterdag op Daljosafat Stadion sy jaarlikse derby-wedstryde teen mekaar.

Beide klubs sal Saterdag met ’n sege wil vergoed vir die aansien wat hulle in die afgelope liga-kompetisie verloor het.

Daar kan verwag word dat die Tiere oudergewoonte op sy swaar pak sal staatmaak terwyl Blues se hoop grotendeels op sy beweeglike agterlyn sal rus.

Hoe dit ook al sy, die toeskouers kan aanskoulike rugby te wagte wees.

Toegang/motors is R5 (R3 vir kinders o.12).

Die program skop af met junior wedstryde.

Die volledige program is (09:00) o.12, (10:00) o.14, (11:00) o.16, (12:00) derde span, (13:00) tweede span, (14:00) vroue, (15:00) veterane, (16:00) eerste spanne.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za