SMS jou kommentaar
2006-09-21
DIE Paarl Post gee drie spesiale koerante uit gedurende die Cultivaria-fees.
Wees op die uitkyk vir die Cultivaria Post, Saterdag, Sondag en Maandag by die verskillende feespunte.
U kan ook u kommentaar oor Cultivaria per SMS stuur met die woord FEES na 32363.
More
News
|