Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fire Ball en Ameen Levy op Klapmuts

Fire Ball en Ameen Levy op Klapmuts
 
2006-09-21


DIE bekende Fire Ball orkes van die Paarl het pas ‘n kontrak gesluit om vir ses maande in Dubai te gaan optree. Die orkes is bekend vir hul optredes saam met Ameen Rappin’ Donkey Levy in sy gewilde roadshows.

Levy is in die wolke oor dié verwikkeling. “Ek is bly dat diegene in wie ek al hierdie jare belˆ het, vandag die vrugte pluk vir hul harde werk.”

Die vertrek van Fire Ball bring noodwendig nou ‘n einde aan die vertonings, met net twee geleenthede vir aanhangers om hulle nog saam te sien optree.

Op 30 September is die vertoning by Klapmuts Primêr en op 14 Oktober is daar ‘n afskeidskonsert tydens Dalweide Primêr se jaarlikse karnaval in die Paarl. Almal wat nog kaartjies soek vir Dalweide, kan Marie skakel by 862-1618.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za