Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hierdie bestuurder is 'n padvark

Hierdie bestuurder is 'n padvark
 
2006-09-21


GRAAG wil ek aan die bestuurderes van ‘n wit CN BWM met twee nommers op die nommerplaat sê dat sy nie die enigste bestuurder op die pad is nie.

Elke oggend en elke middag vrees ek vir ander se lewens wanneer sy met 'n spoed en houding van ek- gee-nie-om-vir-wie-ek-doodry-of-raakry-nie) by ons verbyflits.

Die mense om jou is op pad na hul geliefdes en wil graag veilig by hul huise kom. As ek jou 'n punt kan gee tussen 0 en 10 is dit 0.

Dink aan die ander padverbruikers ook. Volgende keer kan dinge dalk anders wees.

Bekommerde ouer



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za