Leefstyl
2006-09-28
Cape Archives Talk: As part of Heritage Month celebrations, the Western Cape Archives and Records Service presents ‘South Africa’s Slave History in Perspective', tonight at 18:00 at the Archives in 72 Roeland Street, Cape Town. The presenter is Elna Boesak. Contact Jolanda Hogg, 466-8100.
Woordbediening: Verryk jou geestelike lewe Saterdag om 15:00, wanneer Celesteal van Wyk by die Heilsleër in Bredastraat, Paarl optree.
Compassionate Friends: Hierdie is 'n ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader elke eerste Donderdag van die aand om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Die volgende vergadering is op 12 Oktober. Navrae by 872-3613 of 083-228-1162.
Karnaval: Die VGK Immanuel in die Paarl hou karnaval op 17 en 18 November op die Daljosafat-stadion. Op die program is ’n mallemeule, ’n vuurwerkvertoning, lugduik (sky-diving), ’n motorvertoning en optredes deur verskeie kunstenaars. Stalletjies is nog beskikbaar by 862-6666. Kunstenaars kan 082-409-8639 skakel.
Bejaardesorg: Die Wellington Bejaardesorgvereniging vier op 6 Oktober sy kwarteeu met ’n funksie in die stadsaal. Kaartjies is R100 per persoon by die sentrum.
Uitstappie: Die kerkkoor van die Huguenot VGK bied Saterdag 7 Oktober ’n uitstappie aan na Kleinplasie Worcester, die kaasfabriek op Bonnievale en die Avalon Springs op Montagu. Kaartjies kos R170 en is beskikbaar by 862-3938 en koorlede.
Sangaand: Wilma Brooks bied op Sondag 8 Oktober om 18:00 ’n sangaand aan in die Huguenot-gemeenskapsaal. Kaartjies by die deur.
Mountain Walk: Drakenstein Hospice & Nedbank Personal Loans host Paarl’s 22km Mountain Walk on Saturday 28 October at 06:00, starting at the Paarl Rugby Club. Also 3km Kiddies, 8km Fun and 11km Spring Walks. Contact Drakenstein Hospice (872-4060), Maxwell (083-446-3636) or www.drakensteinhospice.org.za.
Bochendal Rose Day: Join the Paarl Garden Club for high tea at the Boschendal Rose Day on 31 October from 10:00. Famous and rare Cape roses will be on sale and you are invited to celebrate this festival of beauty and fragrance with them. Phone Ilse Mouton before 17 October for bookings at R80 (non-members R85), at 872-2771 or 083-709-6408.
Halloween dinner: On 1 November the second Halloween Dinner will be held at Haute Cabriere’s cellar restaurant in aid of the Franschhoek SPCA. Tickets are R200 per head and can be booked as tables of ten. Contact Franschhoek SPCA on 876-4808 or juniorspca@telkomsa.net or phone Maggi (876-3595) or Polly (876-3174)
Kersmark: Die NG Gemeente Franschhoek hou ’n Kersmark wat plaasvind vanaf 30 Oktober tot 6 November. Stalletjies kan bespreek word by Amelia (072-254-7722).
More
News
|