Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Zion Fellowship hou Sondag om 09:00 ’n versoeningsdiens in die Church of God in Christ (Gogic) op Wellington.Die hoofspreker is pastoor Collin Lefoye.Navrae by die kerkkantoor of by pastoor Joey Apploon, 862-7478.
More News