Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DINSDAG om 19:00 vier Paarl Blommeklub lentevreugde in die saal van die NG Kerk Drakenstein te Kotzestraat. Lede rangskik vir die bruid. Nie-lede is welkom teen R5 (tee en verversings ingesluit). Navrae by 872-6864/24 of 872-5171.
More News