Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Malan-saamtrek

Malan-saamtrek
 
2006-09-28


DIE saamtrek van die Malan-Familiebond vind op 6 en 7 Oktober plaas, gedeeltelik op Franschhoek.

Op 7 Oktober (10:00) is daar ’n saamtrek by die Hugenote-Monument op Franschhoek. Dr Herculus Malan, voorsitter van die Malan-Familiebond, sal praat oor die Malans węreldwyd.

Middagete word bedien by Hoërskool Franschhoek met uitstallings, verkope van aandenkings, boeke en Malan-wyne.

Navrae by Dennis Malan 853-5319, sel 083-375-3251 of e-pos dsmalan@mweb.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za