Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington Krieketklub

Wellington Krieketklub
 
2006-09-28


KRIEKET. DIE Wellington Krieketklub het swaar gekry by die Nasionale Klubkrieketkampioenskap wat die afgelope week in Pretoria gespeel is.

Wellington kon slegs een van vyf wedstryd wen waarin hulle gespeel het. In dié wedstryd het hy met sy bure van Kaapstad, Victoria afgereken. Wellington (259/5) het die stryd met vyf paaltjies gewen, maar daarna teen die Universiteit Vrystaat, die Universiteit van Johannesburg, Kempton Park en die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit vasgeval.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za