Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl dagboek

Leefstyl dagboek
 
2006-10-05


Compassionate Friends: Hierdie is ondersteuningsgroep vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Hulle vergader elke eerste Donderdag van die aand om 18:00 aan huis van Carel en Rita Greyling in Groenleegte, Paarl. Die volgende vergadering is op 12 Oktober. Navrae by 872-3613 of 083-228-1162.

Basaar: Die Afrikaanse Protestantse Kerk Hugenote-Vallei hou Saterdag vanaf 07:30 basaar in die saal van die Wellington NGK Moedergemeente.

Bejaardesorg: Die Wellington Bejaardesorgvereniging vier môre sy kwarteeu met ’n funksie in die stadsaal. Kaartjies R100 by die sentrum.

Karnaval: Die VGK Immanuel in die Paarl hou karnaval op 17 en 18 November op die Daljosafat-stadion. Stalletjies by 862-6666. Kunstenaars wat belang stel, kan 082-409-8639 skakel.

Open gardens: Experience a wonderful Spring day in the country on Saturday and Sunday in McGregor where you can see examples of
Karoo water-wise gardens, healing gardens and informal examples using indigenous and exotic plants. Contact Ann (023) 625-1111 or Gretchen (023)625-1954.

Sangaand: Wilma Brooks bied Sondag om 18:00 ’n sangaand aan in die Huguenot-gemeenskapsaal. Kaartjies by die deur.

Nagwedloop: Deetlefs Landgoed naby Rawsonville hou ’n wedloop oor 5km en 10km op Vrydag 13 Oktober om 18:30. Registrasie by Deetlefs van 16:00. Inskrywingsvorms by Deetlefs Landgoed of op die webwerf: www.breedekloof.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za