ADHA-groep vergader
2006-10-05
HELENA BESTER, skrywer van verskeie Afrikaanse boeke oor ADHD, besoek die ADHD-ondersteuningsgroep in die Paarl op Woensdag 18 Oktober vir die laaste vergadering van die jaar.
Dit begin om 19:00 by Cheveveld se klubhuis.
Toegang is R5 per persoon. Bespreek by Retha (872-5620) of Jeanne (872-6653).
More
News
|