Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Die toets 'n móét

Die toets 'n móét
 
2006-10-05


KANSA reël 'n aantal gratis borsklinieke in Oktober.

Leer hoe om ’n borsondersoek op die korrekte manier te doen en kry ’n gratis borsondersoek by enige van die volgende klinieke: 10 Oktober by Vanwyksvlei biblioteek, Wellington, Mini Diedericks (873-5493); 18 Oktober by Simondium kliniek, Yvonne Davids (885-1118); 25 Oktober by Hexberg kliniek, Wellington, Liesa Scott (864-2868).

Skakel die kontakpersone om plek te bespreek.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za