Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2006-10-05


Uitstalling: ’n Kunsuitstalling word Sondag van 16:00 tot 18:00 by Kervin Cupido se ateljee in Horakstr 15, Denneburg gehou. Behalwe Cupido se werke, stal studente van Noorder-Paarl Sekondęr ook uit. Die geleentheid word deur die Ross Sport Trust gereël en ’n persentasie van die opbrengs gaan aan die skool. Navrae by Conrad Lesch, 072-680-1415.

Boekpraatjies: Micky Pistorius, die bekende kriminoloog en kenner van reeksmoordenaars, sal Saterdag om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) wees om oor haar eerste roman, “Sorg” te gesels. Saterdag 14 Oktober: Skakel 882-9100.

Skilderye: Werke van die skilder Tyrone Appollis word tot Donderdag volgende week in die Sanlam Kunsgalery in Bellville uitgestel. Die tentoonstelling getiteld “Vandag en Gister” omvat ’n keur uit Appollis se skilder- en beeldhoulewe.

Umoja: Umoja will be performed at the Baxter Theatre in Cape Town for one week only from 2 to 8 October. Book through Computicket.

Lipizzaners: SA Lipizzaners combine with the Drakensberg Boys' Choir to present six performances in Cape Town in October. Performances will be held at the outdoor venue of the Wynberg Military Base over two consecutive weekends, Friday 20 and 27 October at 19:00, Saturday 21 and 28 October at 13:00 and 19:00 and Sunday 22 and 29 October at 10:30. Tickets at Computicket.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za