Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Festival trio by Mooikelder

Festival trio by Mooikelder
 
2006-10-05


DIE Festival Trio, bestaande uit Victor Tichart (klavier), Marian Lewin (tjello) en Ivanka Ivanova (viool) tree Sondag om 17:00 by die Mooikelder Herehuis, Agter-Paarl, op.

Uittreksels uit Vivaldi se Vier Seisoene asook werke van onder andere Haydn en Rachmaninoff sal deur hierdie gevierde kunstenaars uitgevoer word.

Die toegang is R50 (pensioentrekkers R25) en sluit verversings in. Bel Adri by 869-8787 of 082-749-8936.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za