Familiedag
2005-04-28
‘n HEERLIKE familiedag word môre by New Orleans Sekondęr aangebied.
‘n Biertuin met Groot Skerm om Super Twaalf rugby te kyk, ‘n teetuin, ‘n disko, ‘n springkasteel, waterwurm en Hiking Bikes sal beskikbaar wees.
‘n Braai word te koop aangebied, met Karaoke en “live music” Toegang is R5 (R3 vir leerders).
Vir enige navrae, kontak Jocelyn Jones by tel 862-0900.
More
News
|