Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie breek motorlig?

Wie breek motorlig?
 
2006-10-05


EK het Vrydag 11 Augustus tussen 14:00 en 15:00 my rooi Ford XR3 in die parkeerarea by Checkers in die Paarlse middedorp parkeer.

Ek was omtrent 45 minute weg, maar toe ek terugkom, is my motor se regter koplig gebars en die flikkerlig heeltemal stukkend.

Die skade en vervangingsonkoste gaan my oor die R500 kos!

Kan die skuldige of enigeen wat die ongeluk sien gebeur het my asseblief kontak by 868-3390 of 072-252-5599 óf 073-869-6744?

P Wildskut



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za