Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


C-kruis in die Paarl

C-kruis in die Paarl
 
2006-10-05


C-KRUIS, die Diensjaarspan van Pretoria wat veral tieners met dans, drama en musiek bedien, kuier van Sondag 8 tot Sondag 15 Oktober die vyfde keer in die Paarl.

Hulle tree van Sondagaand tot Donderdagaand 12 Oktober om 19:00 op in die Polisiekollegesaal.

Sondagaand is gratis, Maandag tot Woensdagaand R5 en Donderdagaand se ‘Rock music show’ is R10. Navrae by ds Pieter
Barnard, 083-7011-236.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za