Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jongste jukskei-witjas in WP aangewys

Jongste jukskei-witjas in WP aangewys
 
2006-10-05


’n Graad 10-leerder van die Hoërskool Labori, Paarl, is die jongste Jukskei-skeidregter in die WP.

Dehana Rust verteenwoordig die WP jaarliks sedert 2002 by die SA Junior Jukskeikampioenskap op Kroonstad waar sy in Julie 2005 gekies is tot die SA- Akademiespan wat in Augustus verlede jaar ’n toer na Gauteng onderneem het.

Na afloop van die SA Junior Kampioenskap is sy ook aangewys as een van die vyf beste o.16 meisiespelers in Suid-Afrika.

Na ’n teoretiese en praktiese eksamen in April, kwalifiseer sy as ’n C-vlak skeidsregter.

Volgens Willie Collins, voorsitter van die WP Skeidsregtersvereniging, is daar tans slegs agt junior spelers in Suid-Afrika wat hierdie prestasie behaal het.

Dehana is tans die jongste gekwalifiseerde skeidsregter vir juksie in die WP en Boland.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za