ONDERDELE-KLERK
2006-10-11
ONDERDELE-KLERK
Citrona Motors, Wellington, benodig die dienste van dinamiese persone.
Verantwoordelikhede: • Aankoop van onderdele • Verkoop van onderdele • Voorrade-bestuur • Voorrade-rekonsiliasie
Vereiste vaardighede: • Kennis van motoronderdele • Kennis van 'n gerekenariseerde voorrade-stelsel • Twee jaar toepaslike ervaring • Eerlikheid
'n Mededingende salaris en voordele word aangebied.
Persone wat belang stel, kan 'n verkorte CV stuur aan: E-pos: advert1@xsinet.co.za Faks: (021) 873-3154 Navrae: 082 411 6457
Sluitingsdatum: 19 Oktober 2006 Alleenlik suksesvolle kandidate sal vir onderhoud gekontak word.
More
News
|